Studente
??????????????PhD Stu??dente
Ebrahiema Arend?se
PhD Voedselwetenskap??
Nie-destruktiewe meting en voorspelling van granaat vrugkwaliteit
Zinash Bel?ay
PhD Voedselwetenskap
Modellering en verbetering van aktiewe gemodifiseerde verpakking vir granaat ariele
Tarl Berr?y
PhD Meganiese Ingenieurswese
Optimisering van multi-skaal geventileerde verpakkingsontwerp vir die volgende generasie koel ketting strategie? van hortologiese produkte
Anelle Blanckenb?erg
PhD Hortologie
Kwantifisering en vermindering van na-oes vrugte verliese
Andries Da?niels
PhD Wingerdkunde
Nie-destruktiewe multi-evaluasie van tafeldruiwe-kwaliteitsparameters en defekte
Samuel Ge??tahun
PhD MeganieseIngenieurswese
Berekende vloeistof dinamiese modelbaseerde kwantifiseering van energie-verbruiking en strategie-identifisering om besparing te verbeter en vermorsing te verminder in die vrugte koue ketting.
Tobi Fa?diji
PhD Meganiese Ingenieurswese
Evalueer meganiese ontwerp en optrede van geventileerde verpakking
Zaharan Hussei??n
PhD Voedselwetenskap
Kneus-skade vatbaarheid en impak daarvan op granaat vrugkwaliteit
?
??Luke Mugo????de
PhD Voedselwetenskap
Ondersoek die fisiologie en kwaliteitreaksies van granaat vrugte om beheerde atmosfeer opberging te optimaliseer
Karen Munhuw?eyi
?PhD Voedselwetenskap
Aktiewe verpakking van heel en minimaal geprosesseerde granaat vrugte
Frederick Nturam??birwe
PhD Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese
Ondersoek die SQUID-NMR tegniek om roetine nie-destruktiewe interne vrugtekwaliteit te toets
Matia ?Mukam??a ?
PhD Voedselwetenskap
Bereken die lugvloei weerstand en verkoelingskaraktereienskappe van granaat vrugte binne geventileerde verpakking
MSc Students
Gilbert Am?pem
MSc Voedselwetenskap
Fisio-chemiese en meganiese eienskappe van granaat vrugte met betrekking tot prosessering en voeding
Julian Atuk????uri
MSc Voedselwetenskap
Toepassing van na-oes chemiese behandeling om die opberging en raklewe van heel granaat vrugte te verbeter
Tatenda Kawhena
MSc Hortologie
Nie-chemiese opbergingstegnologie? vir appel (Granny Smith) en peer (Packham's Triumph) varieteite om oppervlakkige letsels te voorkom
Sekina Lebo??tsa
MEng Elektriese & Electroniese Ingenieurswese
Interne kwaliteitsmeting van suurlemoene deur middel van NIR spektroskopie
?Rober?t Lufu
MSc Voedselwetenskap
Ondersoek die effek van interne verpakking (binnesakke) op verkoelingskaraktereienskappe en na-oes kwaliteit van granaat vrugte (kv Wonderful)
Lorian Yanc?lo
MSc Food Science
Effek van hitte behandelings op na-oes kwaliteit en raklewe van granaatvrugte en ariele
?