中国体育彩票

图片
Postharvest Technology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Personeel

?

?Naz.jpgNazneen Ebrahim

Admin & Laboratorium Bestuurder?

Epos: nazneen@sun.ac.za??

?Tel? nr: +27 21 808 9242





???Prof Dodd.jpg???Uitsonderlike Professor?

Prof Malcolm Dodd? is 'n uitsonderlike professor by die Departement Hortologie. Hy was Bestuurder van die Na-Oes Innovasie Program om innoverende na-oes navorsing in Suid-Afrika te bevorder, deur 'n gesamentlike inisiatief tussen die Departement Wetenskap en Tegnologie en die Nasionale Departement van Landbou. Prof Dodd het 'n rykdom van industrie ervaring opgedoen in na-oes navorsing en bestuur deur sy senior posisies wat hy by CAPESPAN en die Perishable Products Export Control Board beklee het.






AJ5_2763.JPGDr Olaniyi Amos Fawole ?

Navorser

Waardetoevoegings-potensiaal van granaat vrugte

Epos: olaniyi@sun.ac.za?

Tel nr: +27 21 808 4068?




  

AJ5_2770.JPGLizanne O'Grady

Navorsingsassistent 

Epos: ogrady.sun.ac.za








Cheslyn.jpg

?Cheslyn Se??ptember

Laboratoriumassiste?nt



 

?