Alumni
???????? ?????
???2016
??Shuaibu Bala
PhD Voedselwetenskap???
Effe?k van geforseerdekonveksie-verroosteringtegniek op die fisiochemisiese eienskappe en voedselveiligheid van volgraan mieliebaster varieteite (Zea mays L.) van Nigeri? en Suid-Afrika
Rufina-Mary ??Chukwumalume
PhD Voedselwetenskap???
Assessering van polychloorbifenylen en plaagdoder reste in geselekteerde mariene visspesies lang die Suid-Afrikaanse kus
Rebogile Mphahlele
PhD Hortologie
Impak van na-oes hantering en prosessering op bio-aktiewe verbindins en funksionele eienskappe van granaat vrugte fraksies en by-produkte
Melrose Ramokonyane
MSc Hortologie
Alternatiewe nie-chemiese beheer van oppervlakkige letsels op Packhams Triumph pere?
Huidiglik aangestel as die Adjunk-bestuurder van Floriculture by die Departement van Landbou in LimpopoAsanda Mditshwa
PhD Hortologie
Die potensiaal van dinamiese beheerde atmosfere om oppervlakkige letsels in appels (kv Granny Smith)? te versag
?Huidiglik aangestel as 'n dosent by die Universiteit van Kwa-Zulu Natal
Matia ?Mukama ?
MSc Voedselwetenskap
Lugvloei weerstand en verkoelingseienskappe van granaat vrugte binne geventileerde verpakking
Huidiglik ingeskryf as 'n PhD Voedselwetenskap student aan die Universiteit van Stellenbosch binne die SARChI Na-Oes Tegnologie Navorsingsgroep
Kalenga Banda??
MSc Hortologie
Effek van aktief gemodifiseerde atmosfeer verpakking op die kwaliteit en raklewe van minimaal geprosesseerde granaat ariele
Huidiglik aangestel as 'n Plantkundige Dosent by die Universiteit van Zambia
Tobi Samuel Fadiji
MEng Meganiese Ingenieurswese
Meganiese ontwerp en optrede evaluasie van geventileerde geriffelde pakkies
Huidiglik ingeskryf as 'n PhD Meganiese Ingenieurswese student aan die Universiteit van Stellenbosch binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep
?Tanimowo Esther Omolara
MSc Voedselwetenskap
Effek van pekel en verdrooging op die kwaliteit van Snoek (Thyrsites atun)?
?Huidiglik aangestel by die Landbou Navorsingsraad van Nigeri?
Amarachi Udugwu
MSc Voedselwetenskap
Effek van verpakking en opberginskondisies op die kwaliteit en funksionele eienskappe van cassava meel
?
?2014
Ebrahiema Arendse
MSc Food Science??
Effects of storage conditions on the nutritional and functional value of pomegranate fruit
?
Zaharan Hussein
MSc Food Science
Effect of perforation-mediated modified atmosphere packaging on postharvest life of pomegranate arils
Adebanji Oluwole
PhD Voedselwetenskap
Gemodifiseerde atmosfeer verpakking en kwaliteit van vars Kaapse Stokvis (Merluccius capensis?) ringe
Huidiglik aangestel as 'n Navorser by die Landbou Navorsingsraad van Nigeri??
2013
Wilhelmina Aindongo
MSc Voedselwetenskap
Gemodifiseerde atmosfeer verpakking van minimaal geprosesseerde granaat ariel-sakkies
Huidiglik aangestel as 'n Tegnoloog by die Universiteit van Nambi?
Tarl Berry
MSc Hortologie
Lugvloei weerstand en die effek op verkoelingseffektiwiteit van grootskaalse geventileerde and the effects on cooling efficiency of multi-scale ventilated steenvrugverpakking
???Oluwafemi Caleb
PhD Student
Gemodifiseerde atmosfeer verpakking van granaat ariele
Huidiglik aangestel as 'n Alexander von Humboldt Genoot by die Leibniz-Instituut vir Landbou Ingenieurs
Olaniyi Fawole
PhD Hortologie
Volwassenheids-indeksering en na-oes kwaliteit van granate
Huidiglik aangestel as 'n Navorser by die Universiteit van Stellenbosch, binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep
?
??
Lembe Magwaza?
PhD Hortologie
Nie-destruktiewe voorspelling en monitering van sitrusvrug na-oes kwaliteit
Huidiglik aangestel as 'n Dosent by die Universiteit van KwaZulu Natal
Mduduzi Ngcobo
PhD Meganiese Ingenieurswese
Lugvloei weerstand en vogverlies van tafeldruiwe binne grootskaalse verpakking
20??12
Tsaurayi M??atare
MSc Voedselwetenskap
Na-oes Vrugte verliese
??
?
???Karen Munhuweyi
??MSc Voedselwetenskap
Na-oes groente verliese
?Frederick Nturambirwe
MEng Elektriese & Electroniese Ingenieurswese
Nie-destruktiewe meting van interne vrugkwaliteit deur middel van SQUID-NMR tegnieke
Lizanne O'??Grady
MSc? Voedselwetenskap
Effek van na-oes hantering op die voedingswaarde van granaat ariele
Huidiglik aangestel as 'n Navorsingsassistent by die Universiteit van Stellenbosch, binne die SARChI Na-oes Tegnologie Navorsingsgroep
????