Navorsing
??
Ge?ntegreerde Plaagbestuur (GPB) navorsing by die Departement van Bewaringsekologie en Entomologie fokus tans op die bestuur van geleedpotige peste in bladwisselende vrugtebome, sitrus en suikerriet (met die moontlikheid om meer gewasse in te sluit in die toekoms). Alternatiewe beheermetodes wat spesifiek is tot 'n pes spesie word ook ondersoek om sodoende die gebruik van sintetiese plaagdoders te verminder.
Ons vier hoof navorsingvelde is:



