?
??Bewaringsek??ologie en Entomologie?
Navo?rsing
Diversiteit & Symb??iose
Lewe het die planeet verower deur te netwerk. Met verhoogde
globale menslike bedreigings aan die natuurlike omgewing, is daar verhoogde
ontwrigting in interaksies tussen verskillende organismes. Baie van hierdie
interaksies, veral dié tussen kleiner organismes, word nie duidelik verstaan
nie??. Navorsing fokus op die beskrywing van sommige van hierdie interaksies,
sowel as die identifisering van menslike invloede op sulke gespesialiseerde stelsels.
Kontak: Prof? Francois Roets (fr@sun.ac.za)