Ge?ntegreerde Plaagbeheer
/C.%20perm%20PA%20pse.jpg)
/5.jpg)
/Copy%20of%20Ectomyelois%20ceratoniae.jpg)
Ons doel is navorsing van volhoubare beheer van insekte en mytplae op boom vrugte en wingerde in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Ons doel is ook om produsente in staat te stel om 'n ho? gehalte vrugte wat insekdoder-vry is te produseer. Navorsing in Toegepaste Entomologie binne ConsEnt is in vier programme verdeel, naamlik: Vrugtevlieg ekologie, Mot plaagbeheer, Biologiese beheer van insekte en Mytplae, Kwarantyn peste.
Kontak: Dr Pia Addison (pia@sun.ac.za)
??
