??Bewaringsekologie en Ent??omologie?
Navorsi??ng
Insek Bewa?ring
Insekte is die mees soortryke groep organismes op aarde, en hulle speel
'n belangrike rol in ekosisteem funksionering, beide op land en in varswater. Insekte word bedreig, soos so baie ander komponente van biodiversiteit. 'n
Belangrike navorsingsaanslag in ConsEnt is die bewaring van insekte, sowel as etlike ander biodiversiteitskomponente. Insekte word ook ondersoek as biomonitors van
omgewingstoestand en herstel van ekosisteme. Van besondere belang is die
gebruik van insekte in bewaring by die drie bruikbare skale van landskap
(growwe filter), mesoskaal (mesofilter), en spesies (fyn filter).
Daarbenewens is 'n sintetiese benadering tot die bewaring van insekte en ander
biodiversiteit ontwikkel.
Kontak: Professor Michael Samways (samways@sun.ac.za) ??