???????????????????????????????????????????????????????????????????SENTRUM VIR NAVORSING OOR EVALUASIE, WETENSKAP EN TEGNOLOGIE (senwet)
Die Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET) is op 1 Januarie 1995 as ’n navorsingsentrum in die US se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe tot stand gebring. Dit het in Januarie 2010 ’n akademiese departement in die Fakulteit geword.
As ’n navorsingsentrum, handel sy werk oor die bre? gebiede van biblio- en wetenskapmetrie, navorsing oor kennisproduksie in die ho?r onderwys, menslike hulpbronne op die gebied van wetenskap en tegnologie, navorsingsevaluering- en impakbeoordelingstudies, en die studie van wetenskaplikes se kommunikasiepatrone.????
NAGRAADSE KWALIFIKASIES????
??
MAGISTERGRADE
DOKTORALEGRADE
Programaanbod?
Nagraadse Diplomaprogramme? Honneursprogramme? Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Afrikaans en Nederlands Afrikatale? Algemene Taalwetenskap Antieke Studie? Drama? Engels Filosofie Geografie en Omgewingstudie Geskiedenis? Inligtingswetenskap Joernalistiek Maatskaplike Werk Moderne Vreemde Tale Musiek Politieke Wetenskap Sielkunde?? Sosiologie en Sosiale Antropologie Visuele KunsteSentrums
Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikovermindering (RADAR) Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)?