????
Graadprogramme in Fisiese Wetenskappe?
FISIESE WETENSKAPPE |
?BSc in Chemie |
BSc in Fisika | |
BSc in Aardwetenskap? | |
BSc in GeoInformatika |
?BSc in Chemie
Hierdie program bied studente opleiding in die verskillende velde van chemie wat anorganiese, organiese, analitiese, fisiese en polimeerchemie insluit.Fokusarea: Chemie en Polimeerwetenskap
Spesifieke toelatingsvereistes
BSc in Fisika
Hierdie program rus studente toe met die Fisika-kennis, tegniese en spesifieke wetenskapsvaardighede wat vereis word in Laserfisika, Kernfisika, Stralings- en Gesondheidsfiska, sowel as Teoretiese Fisika.
BSc in Aardwetenskap
Hierdie program fokus op die praktiese en teoretiese opleiding in geologie en geo-omgewingswetenskap.
Hoofvakke: Chemie + 'n tweede hoofvak
Fokusarea: Chemiese Biologie
Hoofvakke: Chemie en Biochemie
Fokusarea: Materiaaltegnologie
Hoofvakke: Chemie, Toegepaste Chemie
Spesifieke toelatingsvereistes
- Wiskunde 6 EN Fisiese Wetenskappe 4
BSc in Fisika
Hierdie program rus studente toe met die Fisika-kennis, tegniese en spesifieke wetenskapsvaardighede wat vereis word in Laserfisika, Kernfisika, Stralings- en Gesondheidsfiska, sowel as Teoretiese Fisika.Fokusareas: Laserfisika (Fisiese), Kernfisika, Stralings- en Gesondheidsfisika
Hoofvakke: Fisika en Toegepaste Wiskunde, Chemie, Rekenaarwetenskap, Wiskunde
Fokusarea: Laserfisika (Biologies)
Hoofvakke: Fisika, Biochemie
Fokusarea:Teoretiese Fisika
Hoofvakke: Fisika en Toegepaste Wiskunde, Rekenaarwetenskap, Wiskunde
Spesifieke toelatingsvereistes
- Wiskunde 6 EN Fisiese Wetenskappe 4
?
BSc in Aardwetenskap
Hierdie program fokus op die praktiese en teoretiese opleiding in geologie en geo-omgewingswetenskap.?Fokusarea: Toegepaste Aardwetenskap
Hoofvakke: Geologie, Geografiese Inligtingstegnologie
Fokusarea: Geo-omgewingswetenskap
Hoof-/Kernvakke: Geologie, Omgewingsgeochemie, Geografie en Omgewingstudie
Spesifieke toelatingsvereistes
BSc in GeoInformatika
Hierdie program fokus op die teoretiese, metodologiese en praktiese aspekte van geo-informatika ten einde ruimtelike inligting digitaal vas te lê, te manipuleer, te ontleed, te modelleer en kartografies voor te stel.
Hoofvakke: Geografiese Inligtingstegnologie EN Rekenaarwetenskap OF Sosio-informatika
- Wiskunde 6 OF Wiskunde 5 (afhangend van jou vakkeuse); EN Fisiese Wetenskappe 4
BSc in GeoInformatika
Hierdie program fokus op die teoretiese, metodologiese en praktiese aspekte van geo-informatika ten einde ruimtelike inligting digitaal vas te lê, te manipuleer, te ontleed, te modelleer en kartografies voor te stel.Hoofvakke: Geografiese Inligtingstegnologie EN Rekenaarwetenskap OF Sosio-informatika
Spesifieke toelatingsvereistes
- Wiskunde 6 OF Wiskunde 5 (afhangend van jou vakkeuse); EN Fisiese Wetenskappe 4?
Stappe
- 1. Is natuurwetenskappe vir my?
- 2. Wat kan ek studeer?
- 3. Voldoen ek aan die vereistes?
- 4. Hoe doen ek aansoek?
- 5. Loopbane in die wetenskap
-
Kom gesels met ons
Kom gesels met ons
- Kom gesels met ons oor studie- en loopbaanmoontlikhede in die natuurwetenskappe, asook die studentelewe by die Universiteit Stellenbosch.
- science@sun.ac.za
-
(021) 808-3931