Kontraknavorsers & Nadoktorale Genote
?????Kontraknavorsing Personeel ? | |||
---|---|---|---|
Shaunita Rose (PhD) Navorser | ?Navorsingsveld: Gis- en swamras konstruksie vir plantbiomassa na bio-etanol omskakeling Kamer: A353, JC Smuts Gebou Tel.: +27 21 808 5860 Epos: shrose@sun.ac.za | ?Marelize Botes (PhD) Navorser ? | ?Navorsingsveld: Punt-van-gebruik en gedesentraliseerde water filtreerstelsels, die beheer van biofilm vorming in die water stelsels, die behandeling van landbou afvalwater en die toepassing daarvan as roumateriaal in hernubare energie en ander produkte op toegevoegde waarde Kamer: 2007, AI Perold Gebou Tel.: +27 21 808 2708 Epos: mbr@sun.ac.za |
? Nadoktorale Genote? | |||
Elanna Bester (PhD) | Navorsingsveld: Die rol van biofilm lewenstyl in mikrobiese aanpassing, oorlewing en verspreiding in omgewings wat wissel van water behandeling fasiliteite tot die spysverteringskanaal Kamer: A346, JC Smuts Gebou Tel.: +27 21 808 5805 Epos: elanna@sun.ac.za | Rose Cripwell (PhD) ? | Navorsingsveld: Die genetiese manipulasie van die brouersgis, Saccharomyces cerevisiae, vir die gekonsolideerde bio-prosessering van stylselsubstrate en die toepassing daarvan in die biobrandstof-industrie, insluitende die ontwikkeling van lae-koste tegnologie vir die prosessering van voedselafval (en afvalstrome) na waardevolle produkte. Kamer: A353, JC Smuts gebou Tel.: +27 21 808 5860 Epos: rosecripwell@sun.ac.za |
?Kim Trollope (PhD) | Navorsingsveld: Die bevordering van natuurlike produk navorsing: 'n gevallestudie wat die fisiologiese reaksie van menslike patogeniese swamme op medisinale Suid-Afrikaanse antifungale plant ekstrakte ondersoek Kamer: A322, JC Smuts Gebou Tel.: +27 21 808 5852 Epos: kim@sun.ac.za? | ???Wendy stone (PhD) | ?Navorsingsveld: Effektiewe benutting van beide mikrobiese
metaboliese dinamika en menslike dinamika (burger, nywerheid, akademiese
instellings, die regering) vir die verligting van Afrika-spesifieke uitdagings
in water verspreiding en afvalwater remedi?ring? ? Kamer: 2003,AI Perold Gebou Tel.: +27 21 808 2708 Epos: wstone@sun.ac.za? |
?