??????????????????????????????
BSc Menslike Lewenswetenskappe?
?Menslike Lewenswetenskappe bestaan uit twee strome, naamlik Biologie en Biologie met sielkunde en die volgende ho?rskoolvakke is nodig vir toelating:
Spesifieke toelatingsvereistes:?? | |||
?Stroom 1: Biologie | Stroom 2: Biologie met Sielkunde | ||
?Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) | ?4 | ??Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) | ?4 |
Fisiese Wetenskappe | ??4 | Fisiese Wetenskappe | ?4 |
Wiskunde - As jy Wiskunde 114, 144 en Fisika 114, 144 gaan neem OF ? Wiskunde - As jy Wiskunde (Bio) 124 en Fisika (Bio) 134 gaan neem, 154 | ?6 5 | ?Wiskunde? | 5? |
?
Hierdie twee strome kan lei tot honneurs in Fisiologiese Wetenskappe, of as jy toepaslike keusemodules neem, lei hierdie stroom ook tot honneurs in Anatomie, Biochemie en Genetika. Vir meer inligting, kyk na die BSc Hons in Fisiologiese Wetenskappe program hieronder.
Keusemodules? | |
---|---|
1de jaar??? | |
Stroom 1: Biologie
(140 krediete)? | Stroom 2: Biologie
met Sielkunde (148 krediete)? |
?Verpligte Modules: | ??Verpligte Modules: |
?????Biologie - 124(16), 144(16), 154(16) Chemie - 124(16), 144(16) Fisika (Bio) - 134(16), 154(16) Wetenskap in Konteks - 178(12) Wiskunde (Bio) - 124(16) OF Aangepaste Kurrikulum 3 Biologie - 124(16), 154(16) Chemie - 124(16), 144(16) Fisika - 114(16), 144(16) Wetenskap in Konteks - 178(12) Wiskunde - 114(16), 144(16) | Biologie - 124(16), 154(16) Chemie - 124(16), 144(16) Fisika (Bio) - 134(16), 154(16) Sielkunde - 114(12), 144(12) Wetenskap in Konteks - 178(12) Wiskunde (Bio) - 124(16) |
2de jaar? | |
Stroom 1: Biologie (144 krediete) | Stroom 2: Biologie met Sielkunde (136 krediete) |
??Verpligte Modules (krediete =112): | ??Verpligte Modules: |
Biochemie - 214(16), 244(16) Biometrie - 212(8), 242(8) Fisiologie - 214(16), 244(16) Genetika - 214(16), 244(16) plus Keusemodules (krediete = 32) Kies een van die onderstaande vakke: Jy moet albei modules van jou gekose vak volg. Anatomie - 214(16), 244(16) - ? Maksimum van 30 studente sal op meriete gekeur word vir Anatomie 214 en 244. Om in aanmerking te kom, moet jy ? 60%- gemiddeld vir die eerste jaar behaal, met 60% vir Biologie 124 en 154, onderskeidelik. Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe kan egter besluit om geen Natuurwetenskappe 48 student in ? bepaalde jaar te keur nie. Mikrobiologie - 214(16), 244(16) | ??Biochemie -214(16), 244(16) Biometrie - 212(8), 242(8) Fisiologie - 214(16), 244(16) Genetika - 214(16), 244(16) Sielkunde - 213(8), 223(8), 243(8) |
3de jaar? | |
Stroom 1: Biologie (128 krediete)?? | Stroom 2: Biologie met Sielkunde (144 krediete) |
?Verpligte Modules (krediete = 64): ? | ?Verpligte Modules: |
Fisiologie - 314(16), 334(16), 344(16), 364(16) plus Keusemodules (krediete = 64) Kies een van die onderstaande vakopsies, naamlik Anatomie; of Biochemie en Bioinformatika; of Genetika. ?Jy moet al die modules van jou gekose vakopsie volg. Anatomie - 314(16), 324(16), 344(16), 364(16) Biochemie - 315(16), 323(8), 345(16), 365(16) EN Bioinformatika - 312(8) Genetika - 314(16), 324(16), 344(16), 354(16) | Kies een van die onderstaande twee opsies: Opsie 1 Fisiologie - 314(16), 334(16), 344(16), 364(16) Genetika - 314(16), 344(16) Sielkunde - 314(12), 324(12), 348(24) Opsie 2 Fisiologie - 314(16), 364(16) Genetika - 314(16), 324(16),344(16), 354(16) ?Sielkunde - 314(12), 324(12), 348(24) ? |
- Toegepaste Medisinale Chemie
- Stroom Biomediese Wiskundige Wetenskappe ??
Sien asseblief die Universiteit Jaarb??oek of die Fakulteit Natuurwetenskappe tuisblad vir meer inligting.
BSc Hons in Fisiologiese Wetenskappe
Programkode 59803 – 778 (120 credits)
Spesifieke Toelatingsvereistes
- ? BSc-graad met Fisiologie 314, 334, 344 en 364 met ? gemiddelde prestasiepunt van minstens 60% vir die vier modules.
- Indien jy ? BSc-graad met Fisiologie op derdejaarsvlak by ? ander universiteit verwerf het en jy ? prestasiepunt van minstens 60% daarvoor behaal het, sal jou aansoek ook oorweeg word. In so ? geval sal jou punte behaal in Biochemiekursusse aan dieselfde universiteit ook in ag geneem word.
- Sluitingsdatum vir aansoeke (Doen aanlyn aansoek by: http://www0.sun.ac.za/pgstudies/) is 31 Oktober van die voorafgaande jaar en dien alle toepaslike ondersteunende dokumente in.
Duur van Program?
Die normale duur van die program is een jaar, maar onder buitengewone omstandighede, en na goeddunke van die departement, is dit moontlik om ? module te herhaal. Die program begin met die aanvang van die akademiese jaar.
Programstruktuur | |||||
---|---|---|---|---|---|
Verpligte Modules (krediete = 90)? | |||||
Vaknommer? | Modulekode? | Krediete | ?Modulenaam | Semester | |
??13237? | ?774 | 20 ? | Metabolisme in Gesondheid en in Siekte | ?1 | |
??13235? | 772 | ?20 | ?Fisiologie en Patofisiologie | Beide | |
?54895 | ?776 | ?30 | ?Navorsingsprojek in Fisiologiese Wetenskappe | Beide | |
?66192? | ?781 | ?20 | Navorsingsmetodologie in Fisiologiese Wetenskappe? | Beide | |
?Keusemodules (krediete = 30): Die departementele personeel sal uit die onderstaande lys modules ter waarde van 30 krediete kies wat in die bepaalde jaar aangebied sal word. | |||||
13233 | ?771 | 10? | ?Regenerative Physiology in Injury and Disease | ?1 | |
?13236 | ?773 | 10? | Seinoordrag in Fisiologie en Patofisiologie | 1? | |
11260?? | ?775 | ?10 | ?Stresfisiologie | 1? | |
?14067 | 780? | 10? | Hematologie en Stolling? | ?1 |
Assessering en Eksaminering
Hierdie program word deurlopend geassesseer. Die prestasiepunt word bereken as ? geweegde punt volgens die kredietwaarde van elke module. Om hierdie honneursgraad suksesvol te verwerf, moet jy ? subminimum van 50% vir elke module behaal.?
?
Vir meer inligting oor die Honneurs program:
Prof Ben Loos
E-Pos: bloos@sun.ac.za
Tel: (021) 808 4388
MSc in Fisiologiese Wetenskappe
Programkode
59803 – 878 (180 credits)
Programbeskrywing
Selfstandige navorsing oor ? goedgekeurde onderwerp soos deur die betrokke studieleiers bepaal en wat tot ? tesis lei, word van jou vereis. Kyk ook na afdeling 2.2 in die Universiteit se jaarboek? vir algemene inligting oor die MSc-graad in die Fakulteit Natuurwetenskappe.
Programinhoud
Hierdie program bestaan uit ? 100%-tesis. ?
Verpligte Module?
Vaknommer | Modulekode | Krediete | ?Modulenaam | Semester? |
59803 | 828 | 180 | Tesis: Fisiologiese Wetenskappe | Beide |
Assessering en Eksaminering
Na voltooiing van die navorsingsondersoek moet jy ? tesis tot tevredenheid van die eksaminatore inlewer en ? mondelinge eksamen aflê.
PhD in Fisiologiese Wetenskappe?
???Programkode
59803 – 978 (360 credits)
Programbeskrywing
? Proefskrif word vereis vir hierdie graad wat die resultate van jou selfstandige navorsing bevat. Kyk ook na afdeling 2.3 in die Universiteit se jaarboek vir algemene inligting oor die PhD-graad in die Fakulteit Natuurwetenskappe.
Vir meer inligting oor die MSc en PhD programme:
E-Mail: ame@sun.ac.za
Tel: (021) 808 4573?
?