SARChI leerstoel in Vleiskunde: Genomika to Nutriomika
Die SARChI Leerstoel in Vleiskunde: Genomika tot Nutriomika is in 2013 toegeken, met die groep se navorsingsaktiwiteite wat fokus op die impak van omgewingsfaktore wat die gehalte van die vars- en verwerkte vleisprodukte be?nvloed. Professor Hoffman, 'n erkende wêreldleier op vleiskwaliteit en produk-ontwikkeling, lei die aktiwiteite van die groep, in samewerking met mede-voorsitter prof. Vorster Muchenje van die Universiteit van Fort Hare. Professor Muchenje fokus op hoe die welsyn van diere, in terme van die genoom en die omgewing; die gehalte en voedingswaarde van vleis be?nvloed. Projekte sluit studies van plaasdier spesies, wild, wilde vo?ls en verskeie vissoorte, in.
Vir meer inligting oor die navorsingaktiwiteite van die groep, besoek die SARChI leerstoel webblad.