Enkelmaag voeding
Navorsing op enkelmaagdiere fokus op verskillende aspekte van pluimvee voeding en bestuur wat die ontwikkeling en gesondheid van die spysverteringskanaal verseker, wat 'n langtermyn-invloed op die produksiedoeltreffendheid van die diere het. Met betrekking tot die bestuursaspekte, fokus navorsing op die manipulering van die omgewing om die gesondheid en produksie van pluimvee te verbeter.