?? Sosiale bewustheid word gedefinieer as om bewus te wees van die probleme wat verskillende samelewings en ??gemeenskappe in die gesig staar op 'n dag-tot-dag-basis en om bewus te wees van die probleme en swaarkry van die samelewing. Ons sosiale bewustheid samelewings by die Universiteit van Stellenbosch streef daarna om interaksie geleentheide te ?voorsien en opvoeding te fasiliteer?.?