Capoeira
?
Capoeira is 'n Afro-Brasiliaanse gevegskuns wat elemente van dans, akrobatiek en musiek kombineer. Maties Capoeira vereniging is toegewy aan hierdie unieke dissipline. Of jy nou 'n beginner is, gretig om fiks te wees en om ongelooflike truuks te doen, of 'n ervare lid is; moedig ons almal aan om aan te sluit en en mekaar te leer ken.
Kontak Ons
Voorsitter: Daniel Carl? Wessels?
Epos: capoeiramaties@gmail.com
Facebook: https://www.facebook.com/pages/Maties-Capoeira-Society/573133586037788
Ledegeld
R395?? per jaar
? Sluit H?ier Aan
??