中国体育彩票

图片

?????????????????????????????????????????????????Departement SISTEMATIESE TEOLOGIE EN EKKLESIOLOGIE?

Dié dissiplinegroep konsentreer daarop om die Christelike geloof binne die ekumeniese debat te verstaan, en op ’n teologiese etos wat kultuurverskille in ag neem. Fundamentele kwessies van lering, gedrag, kerk en amp sowel as verskeie aspekte van kerklike belydenis word aan die hand van verskille in historiese agtergrond bestudeer. 

Ons bestudeer die geloof, belydenis en lewe van die kerk en gelowiges, en ook die vorme en geskiedenis van die kerk en geloof, waaronder die getuienis en roeping van die kerk deur die eeue en in uiteenlopende sosiale en kulturele omgewings?.
??

N?AGRAADSE KWALIFIKASIES?
 NAGRAADSE DIPLOMAS
  • NGDip in Teologie (Sistematiese Teologie en Ekklesiologie)?? 
 MAGISTERGRADE
  • MTh- Gestruktureerde-opsies:
    MTh (Ekklesiologie)?
  • MTh (Sistematiese Teologie)?

  • MTh- Tesisopsies:
    MTh (Ekklesiologie)
  • ?MTh (Sistematiese Teologie)
 DOKTORALEGRADE
  • PhD (Ekklesiologie)??
  • PhD (Sistematiese Teologie?)?
    ?
Aansoekproses