??????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS???
As 'n voornemende doktorale kandidaat word 'n maksimum van een doktorale program toegelaat op aansoek. Maak asseblief seker dat jy aan die minimum toelatingsvereistes vir al jou programme van belang voldoen.?
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik 
   
      
         hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?
 
   Let wel: Sommige programme mag vereis dat aansoekers 'n voornemende 
      promotor??? raadpleeg wat aktief is in die betrokke navorsingsveld, voordat 'n formele aansoek by die Universiteit Stellenbosch (US) ingedien word. Aansoekers benodig 'n brief van hul 
      promotor wat hul bereidwilligheid bevestig om as 'n 
      promotor op te tree, voordat 'n aansoek ingedien word. Klik 
      
         
            hier vir inligting oor stawende dokumente.
   Party programme val oor twee fakulteite. Dít impliseer dat die program in die Fakulteit Natuurwetenskappe gesetel is, maar deur ’n verbandhoudende departement in ’n ander fakulteit aangebied word?.
?? 
   
 
PRogramaanboad
?As jy op die 
   ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk?.
   
SLUITINGSDATUMS
 
   
 Internasionaal     
 Suid-Afrika????
Programaanbod?
Honneursprogramme? Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Aardwetenskappe? Biochemie? Chemie en Polimeerwetenskap? Fisika Fisiologiese Wetenskappe? Mikrobiologie? Plant- en Dierkunde Wiskundige WetenskappeSentrums
Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie
    
		
	
	
	
