中国体育彩票

图片

?????????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


PROGRAMAANBOD?

As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.

Gemengdeleerprogramme wat op ons telematiese platform aangebied word, word met ’n asterisk (*) aangedui?.??

?

SLUITINGSDATUMS?

 Intern?asionaal      Suid- Afrika???

?????Program???
Depar?te?me?nt
?Sluiti?ng???sdatum
???Sluitingsdatum

magistergrade

Magister in Arbeidsterapie
      gestruktureerde-opsie?
      tesisopsie
?Klik hier?
?
31 Aug 2024
30 Sept 2024
???
30 Sept 2024
30 Sept 2024
Magister in Fisioterapie
      gestruktureerde-opsie?
      tesisopsie
Klik hier?

Nie aangebied vir 2025-inname nie??              
31 Aug 2024                    30 Sept 2024
Magister in Menslike Rehabilitasiestudies
      gestruktureerde-opsie??
      tesisopsie
??Klik hier?
?

31 Aug 2024
31 Aug 2024


?30 Sept 2024
?30 Sept 2024
Magister in Oudiologie
??Klik hier?
?31 Aug 2024
??30 Sept 2024
Magister in Patologie
?     Hematologiese Patologie??
Klik hier?
?31 Aug 2024
?30 Sept 2024

?Magister in Patologie
?     C?hemiese? Patologie?
?Klik hier?
Nie aangebied vir 2025-inname nie?
Magister in Spraak-Taalterapie
?Klik hier?
?31 Aug 2024
30 Sept 2024?
?Magister in Terapeutiese Voeding*
      gestruktureerde-opsie?
      tesisopsie
Klik hier?

31 Aug 2024
31 Aug 2024

30 Sept 2024
30 Sept 2024
?Magister in Verpleegkunde
      gestruktureerde-opsie?
      tesisopsie

?Kliek hier
?
30 Sep 2024   
30 Sep 2024             

30 Sep 2024
30 Sep 2024??
?Magister in Verslawingsorg
?Klik hier?
??31 Aug 2024
?30 Sept 2024
?Magister in Voeding in Openbare Gesondheid*?
      gestruktureerde-opsie?
      tesisopsie
?Klik hier??
?

31 Aug 2024
31 Aug 2024
?

30 Sept 2024
30 Sept 2024
?

?
Aansoekproses