中国体育彩票

图片

????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


PROGRAMAANBOD

?As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.

?

SLUITINGSDATUMS?

 Intern?asionaal      Suid- Afrika???

?????Program
??Departement
?Sluitingsdatum
??????Sluitingsdatum

doKtoraleprogramme

PhD (Agron?omie) ?
Agronomie
14 Sept 2025
31? Okt 2025
PhD (met spesialisasie in Bewaringsekologie) 
Bewaringsekologie en Entomologie?
14 Sept 2025
?31 Okt 2025
?PhD (Diereproduksiestelsels)
??Veekundige Wetenskappe
?14 Sept 2025
31 Okt 2025
?PhD (Entomologie) ?

?Bewaringsekologie en Entomologie?
14 Sept 2025

?31 Okt 2025
?PhD (Genetika) ?
??Genetika?
14 Sept 2025
?31 Okt 2025
?PhD (Grondkunde) ?
?Grondkunde?
?14 Sept 2025
?31? Oct 2025
??PhD (Hortologie) 
Hortologie?
14 Sept 2025
31 Okt 2025??
?PhD (?Landbou-ekonomie
en -bestuur) 

?Landbou-ekonomie?
14 Sep 2025
31? Okt 2025
?PhD (Nematologie)?
?Bewaringsekologie en Entomologie?
?14 Sept 2025
31 Okt 2025
???PhD (Plantpatologie) ?
?Plantpatologie
14 Sept 2025
31 O?kt? 2025?
?PhD (Voedselwetenskap?) ?
?Voedselwetenskappe?
14 Sept 2025
?31? Okt 2025
?DSc (Voedselwetenskap?) ?
?Voedselwetenskappe?
?14 Sept 2025
?31? Okt 2025?
?PhD (?Wingerdkunde?) ?
??Wingerd- en Wynkunde?
14 Sept 2025
31 Okt 2025
?PhD (?Wynbiotegnologie) 
?Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut?
??
14 Sept 2025
31? Okt 2025
?PhD (Wynkunde)?
??Wingerd- en Wynkunde?
?14 Sept 2025
?31? Okt 2025
?PhD (Bosb) (Boskunde?) ?
????Bos- en Houtkunde?
14 Sept 2025
31 Okt 2025
?PhD (Bosb)
(Houtprokkunde?) 
?
???Bos- en Houtkunde?
14 Sept 2025
??31 Okt 2025
??
???
Doktorale?programme ?in ander fakulteite??

??natuurwetenskappe??

??PhD? (Bioinformatika en Berekening?sbiologie?)
?Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie?
31? Mrt 2026
31? Mrt 2026

??

Aansoekproses