????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??
?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál dr?ie programme waarin jy belang stel.
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik
hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?
?
PROGRAMAANBOD
?As jy op die
?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.
?
SLUITINGSDATUMS?
Intern?asionaal
Suid- Afrika???
?????Program??? |
Departe?me?nt |
![]() |
??![]() |
---|---|---|---|
NAGRAADSE DIPLOMA?programme?? | |||
?NGDip (?Agronomie) | ?Agron?omie | ??14 Sept 2025 | 31 Okt 2025 |
?NGDip (Akwakultuur) | ?Veekundige Wetenskappe | ?14 Sept 2025 | ???31 Okt 2025 |
?NGDip (Bosbou- en Houtwetenskappe)? |
?Bos- en Houtkunde? | ??14 Sept 2025 | ???31 Okt 2025 |
?? HONNEURSPROGRAMME | ? | ? | ? |
???Honneurs-Baccalaureus in die Landbou (HonsBAgric) | |||
?HonsBAgric (Agri-besigheidsbestuur) |
?Landbou-ekonomie? | ?14 Sept 2025 | ??31 Okt 2025 |
?Honneurs-Baccalaureus in die Natuurwetenskappe (HonsBSc)? | |||
?HonsBSc (Plantpatologie) |
?Plantpatologie | ?14 Sept 2025 | ?????31 Okt 2025 |
?HonsBSc (Toegepaste Plantfiologie) |
Hortologie? | ??14 Sept 2025 | ??31 Okt 2025 |
?HonsBSc (Wynbiotegnologie?)? |
?Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut? | ???14 Sept 2025 | ?????31 Okt 2025 |
?
Programaanbod
Nagraadse Diploma en Honneursprogramme Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Agronomie Bewaringsekologie en Entomologie Bos- en Houtkunde Genetika? Grondkunde Hortologie Landbou-Ekonomie Plantpatologie Veekundige Wetenskappe? Voedselwetenskappe? Wingerd- en Wynkunde???