COVID-19 Studentehulpbronne
?????Die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling het geestesgesondheid en aanlynbronne aan studente beskikbaar gestel ?tydens die COVID-19 inperking.
?Eenheid vir Psigoterapeutiese en Ondersteuningsdienste ?
?
?Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste?
Wenke vir loopbane tydens COVID-19 | ? |
Eenheid vir Gelykwaardigheid?
Studente en personeel kan formele klagtes indien oor onbillike diskriminasie, teistering, seksuele geweld en seksuele misbruik via die aanlynplatform van die Eenheid. Klik hier om u klag in te dien. 'n Saakbeampte teen diskriminasie en teistering sal met u in verbinding tree sodra u klag ingedien is.
Eenheid vir Gestremdhede
?Aanlyn onderrig moet ook studente met gestremdhede in ag neem | |
?Die skuif na aanlyn onderrig ontbloot die behoefte vir gestremdheids strategie??? | ? |