Visie & Missie
?VisieOm 'n plek te wees waar fundamentele verandering in ons studente, onsself, ons omgewing, asook die wyse waarop ons lewe op 'n molekulêre vlak verstaan, moontlik is. | ?? |
?????MissieOns missie is….om 'n kultuur van wetenskaplike ondersoek, kritiese denke en debat te koester; om deur middel van deelnemende bestuur 'n werksomgewing te skep waarbinne elkeen sy volle potensiaal kan ontwikkel; om studente op te lei in beide fundamentele kennis asook die toepassing van die wetenskaplike metode; om die fundamentele kennis van Biochemie uit te brei deur leiding en innoverende navorsing, tot voordeel van die gemeenskap en industrie; om 'n multidissiplinêre navorsingstrategie te volg deurdat die diversiteit en kundigheid in die departement ten volle benut word; om ons sentrale posisie in die fakulteit en universiteit te benut om sodoende verandering teweeg te bring deur innoverende en nuwe benaderings tot leer en onderrig.? | ?? ? |
??Waardes???Integriteit/Etiek/Eerlikheid Respek vir die individu Kommunikasie ? Verantwoordbaarheid? ? |