Navorsings- en Fokus areas

.???
| Wingerdkunde | ? | ? | 
| Wingerdverbouing en -klimaat | Dr Albert Strever | Plantbestuur en afstandswaarneming; Wingerdfisiologie | 
| Wingerdverbouing (Tafeldruif) | Me Eunice Avenant | Wingerdboukundige aspekte van tafeldruifverbouing (onderstokke, dormansiebestuur, plant bioreguleerders); Watergebruik-effektiwiteit | 
| Ekofisiologie van korrelrypwording | Me Erna Blancquaert | Korrelgroei, -samestelling en-kwaliteit | 
| ?Presisie Wingerdkunde | ?Dr Carlos Poblete-Echeverria | Modellering van waterverbruik, stresopsporing, ontwikkeling van nuwe rekenaar- en tegnologiese hulpmiddels vir presiese wingerdbou. Bestudering van die impak van klimaatsverandering op wingerdverbouing. 
 | 
| Wynkunde | ? | ? | 
| Wynmikrobiologie | Prof Maret du Toit Prof Florian Bauer | Appelmelksuurgisting se rol in wynbereiding. Mikrobiese bederf van wyn. Gis, alkoholiese gisting, aromaproduksie | 
| Wyn Chemie | Prof Wessel du Toit | Wyn veroudering, aroma, fenole, oksidasie en sensoriese analises van wyn | 
| ? | Me Marianne McKay | Wynaroma en foute, chemiese besmetters en wynveroudering | 
| Keldertegnologie | Mnr Riaan Wassung | Wynbereiding, wynapparaat | 
| Druifplant molekulêre biologie en biotegnologie | |
| Prof Melané Vivier; Dr Philip Young; Dr John Moore   | Molekulêre metabolietprofielsamestelling van wingerdsokke in wingerdliggings | 
| 
 | |
| Wynbiotegnologie | ? | 
| Prof Florian Bauer? | Gis molekulêre en sellulêre biologie | 
| Dr Benoit Divol | Mikrobiese interaksies en bederfimpak van mikro-organismes op wynkenmerke | 
| Prof Maret du Toit | Molekulêre biologie van wynverwante melksuurbakterie? en interaksie met wyngiste | 
| Dr Evodia Setati | Die gebruik van metagonomiese en metatranskriptomiese benaderings om diversiteit te bestuur en nuwe biokataliste te myn | 
| Analitise Chemie  ? | |
| Dr Hélène Nieuwoudt 
 | Fokus op  nie-destruktiewe infrarooi spektroskopiese analitiese tegnieke en dataprosessering, sensoriese profilering van wyn, sensometrika en verbruikerspersepsie. | 
| Prof Antonio Ferreira | 'n Geurchemie-fokus op die chemiese definisie van wynkwaliteit.  Metabolomika | 
| Dr Astrid Buica | Monstervoorbereiding en vloeistofchromatografie, data hantering van informasie ryke tegnieke (UR,IV/VIS,MS,etc) | 
 
    
		
	
	
	 
 


