Tera Term stelselopleiding
????Wat is Tera Term?
Tera Term is die bedryfstelsel wat die US gebruik om sy finansi?le te boekstelling en transaksies mee uit te voer en af te handel. Hierdie stelsel staan ook in algemene gebruikerstaal bekend as die “Swart Skerm" of “Sentrale Rekenaars" en word gehuisves onder SUNFin.
Tera Term Opleiding
Opleiding op die stelsel word aanbeveel vir:
- Alle US nuwe gebruikers
- Enige persoon (US werknemer/student) wat kostepuntbestuur toepas
- Tesouriere van HK kostepunte
- Tesouriere van Vereenigingskostepunte
Opleidingsprogramme
Die volgende opleidingsprogramme is beskikbaar:
- Opleiding vir alle nuwe gebruikers van die stelsel