TeraTerm stelselopleiding
??
???Hoe doen ek aansoek vir opleiding?
- Stuur 'n versoek per epos aan fbs@sun.ac.za waarin u aandui dat u opleiding verlang. Meld die spesifieke opleiding wat u verlang.
- Beskikbare datums vir die spesifieke opleidingsessies sal aan u per epos gekommunikeer word.
- Voltooi die aansoekvorm en handel die nodige betaling met behulp van 'n interdepartementele rekwisisie af (program EAS505P).
- Stuur die voltooide aansoekvorm tesame met die rekwisisienommer per epos terug.
- U kalenderuitnodiging bevestig u bespreking.