中国体育彩票

图片

??????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


PROGRAMAANBOD?

Die volgende Magister in die Wysbegeerte- (MPhil-)programme bestaan uit kursuswerk en navorsing, en kan voltyds oor een jaar of deeltyds oor twee jaar gevolg word.

?Subspesialisprogramme bied spesialiste in Interne Geneeskunde sowel as Verloskunde en Ginekologie die geleentheid om hulle op een van die talle subspesialisterreine in hierdie vakrigtings te bekwaam.

Algemene toelatingsvereistes vir die MPhil- ?subspesialisprogramme is h?ier? te kry en verskyn in kursief hieronder?.?

As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.

?

SLUITINGSDATUMS?????

 Intern?asionaal      Suid- Afrika???

?????Program???
De?parte??me?nt
?Sluiti?ng???sdatum
???Sluitingsdatum

magister in die wysbegeerte-PROGRAMME???

? ?MPhil (Aansteeklike Siektes)?
Klik hier?
31 Mrt 2026
?31 Mrt 2026?
MPhil (Bewuste Teenwoordigheid)
Klik hier?
?31 Aug 20??25
????30 Sept 2025
?MPhil (Gestesgesondheid van die Baba)
?Klik hier?
31 Aug 2025
?30 Sept 2025
?MPhil (Endokrinologie)
?Klik hier?
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2025????6
?MPhil (Gastro?nterologie en Hepatologie)
?Klik hier?
????31 Mrt 2026  ?                  31 Mrt 2026????
MPhil (Gemeenskapsgeestes-gesondheid)
Klik hier?
31 Mrt 2026                  31 Mrt 2026
MPhil (Geneesmiddelontwikkeling)
??Klik hier?
?31 Aug 2024
?30 Sept 2024
MPhil (Gesondheidsberoepe-onderwys)
?Klik hier?
?31 Aug 2025?
??30 Sept 2025
?MPhil (Gesondheidstelsels)
?Klik hier?
??31 Aug 2025
?30 Sept 2025?
MPhil (Ginekologiese Onkologie)
?Klik hier?
??31 Jul 2025                    ??31 Jul 2025
?MPhil (Hermatologie)
?Klik hier?
??31 Mrt 2026                    ??31 Mrt 2026
MPhil (Huisartskunde)?
?Klik hier?
?30 Sept 2025
?30 Sept 2025
MPhil (Infeksiesiketes)
?Klik hier?
?31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026
?MPhil (Kankerwetenskap)
Klik hier?
?31 Aug 2025
30 Sept 2025?
?MPhil (Kardiologie)
?Klik hier?
?31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026??
MPhil (Kinder- en Adolessentepsigiatrie)?
?Klik hier?
?31 Aug 2025
?30 Sept 2025
?MPhil (Minimale Toegang Ginekologiese Chirurgie)
??Klik hier?
??31 Jul 2025                    31 Jul 2025?
MPhil (Moeder- en Fetale Geneeskunde)
?Klik hier?
?31 Jul 2025                    31 Jul 2025???????
?MPhil (Nefrologie)
Klik hier?
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026??
?MPhil (Neonatologie)
?Klik hier?
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026???
?MPhil (Neuropsigiatrie):
     Kliniese Neuropsigiatrie
     Psigogeriatrie
     Psigosomatiese Geneeskunde
?Klik hier?
?31 Aug  2025
?30 Sept 2025
?MPhil (Noodgeneeskunde)
Klik hier?
Nie aangebied vir 2026?????-inname nie????
?MPhil (Ontwikkelingspediatrie)
?Klik hier?
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026??
?MPhil (Pediatriese Endokrinologie)?
??Klik hier?
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026?
?MPhil (Pediatriese Gastro?nterologie, Hepatologie en Voeding)
?Klik hier?
31 Mrt 2026?????
31 Mrt 2026?
??MPhil (Pediatriese Infeksiesiektes)
Klik hier??31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026?
??MPhil (Pediatriese Kardiologie)
?Klik hier?
?31 Mrt 2026                    31 Mrt 202?6
??MPhil (Pediatriese Kritiese Sorg)
?Klik hier?
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026?
?MPhil (Pediatriese Mediese Onkologie)
?Klik hier?
??31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026
?MPhil (Pediatriese Nefrologie)
Klik hier??
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026
?MPhil (Pediatriese Neurologie)
?Klik hier?
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025?
?MPhil (Pediatriese Pulmonologie)
?Klik hier?
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026
?MPhil (Pediatriese Rumatologie)
?Klik hier?
?31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026  
MPhil (Pulmonologie)
?Klik hier?
31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026
?MPhil (Reproduktiewe Geneeskunde)
?Klik hier?
31 Jul 2025                     31 Jul 2025
?MPhil (Rumatologie)
?Klik hier?
??31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026?
?MPhil (Substansfhanklikheid)
Klik hier?
?31 Aug 2025
?30 Sept 2025
?MPhil (Volwassene- Kritieke Sorg)?
?Klik hier?
??31 Mrt 2026                    31 Mrt 2026
?
Aansoekproses