????????????????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??
?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik
hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?
PROGRAMAANBOD?
Ons het ’n Magister in die Geneeskunde- (MMed-)program vir elke spesialiseringsgebied wat in die Suid-Afrikaanse geneeskunde erken word. Dié programme is saamgestel om aan die spesialiseringsvereistes van dieGesondheidsberoepsraad van ?Suid-Afrika te voldoen. Dit duur vier tot vyf jaar om te voltooi. Kandidate moet kliniese-assistentposte beklee.??
?Die algemene toelatingsvereistes vir die MMed-graadprogram is h?ier? te kry?.?
As jy op die
?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.
?
SLUITINGSDATUMS?
Intern?asionaal
Suid- Afrika???
?????Program??? |
Depa?rte?me?nt |
![]() |
??![]() |
---|---|---|---|
magister in die geneeskunde-PROGRAMME?? | |||
?MMed (Anestesiologie)? | Klik hier?? | 31 Mrt 2026? 31 Mrt 2026?? | |
MMed (Beroepsgeneeskunde) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026? 31 Mrt 2026?? | |
MMed (Chirurgie) | Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
MMed (Dermatologie) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
MMed (Geneeskundige Genetika) | ??Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
MMed (Huisartskunde) | ?Klik hier? | ?31 Okt 2025? 31 Okt 2025 | |
MMed (Interne Geneeskunde) |
?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026??? | |
MMed (Kerngeneeskunde) | ?Klik hier?? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
?MMed (Kliniese Famakologie) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
?MMed (Neurochirurgie) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
?MMed (Neurologie) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
?MMed (Noodgeneeskunde) |
?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
MMed (Oftalmologie)? | ?Klik hier? | ?31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
MMed (Oor-, Neus- en Keelheelkunde) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026? 31 Mrt 2026 | |
?MMed (Openbaregesond-heidsgeneeskunde) | ?Klik hier? | ?31 Mrt 2026 31 Mrt 2026??? | |
?MMed (Ortopedie) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026?? | |
MMed (Patologie): Anatomiese Patologie Chemiese Patologie Geregtelike Patologie Hematologiese Patologie Kliniese Patologie Mikrobiologiese Patologie Viro?logiese Patologie | ?Klik hier??? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026???? | |
MMed (Pediatrie en Kindergesondheid) | ?Klik hier? | 31 Mrt? 2026 31 Mrt 2026?? | |
MMed (Pediatriese Chirurgie)? |
??Klik hier? | 31 Mrt 2026? 31 Mrt 2026 | |
MMed (Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026? 31 Mrt 2026 | |
MMed (Psigiatrie) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026?? | |
MMed (Radiologiese Diagnose) | Klik hier? | 31 Mrt 2026? 31 Mrt 2026?? | |
?MMed (Radiologiesse Terapie) | ??Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026??? | |
?MMed (Torakschirurgie) | ?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 | |
?MMed (Urologie) |
?Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026? | |
?MMed (Verloskunde en Ginekologie) | Klik hier? | 31 Mrt 2026 31 Mrt 2026 ? |