??????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??
?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik
hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?
PROGRAMAANBOD
Die program Honneurs-Baccalaureus in die Natuurwetenskappe (HonsBSc) bestaan uit kursuswerk en ’n navorsingsopdrag, en word voltyds oor een jaar aangebied. Sekere programme kan deeltyds oor twee jaar gevolg word???.
As jy op die
?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.
?
SLUITINGSDATUMS?
Intern?asionaal Suid- Afrika???