中国体育彩票

图片

NAGRAADSE Studies??

      SKOOL VIR DATAWETENSKAP EN REKENAARDENKE??
?
?

??

????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


PROGRAMAANBOD

?As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.

?

SLUITINGSDATUMS?

 Intern?asionaal      Suid- Afrika????

?????Progr?am
??Kontakb?esonderhede?
?Sluitingsdatum
???Sluitingsdatum

??Ekonomiese en Bestuurstwetenskappe

?HonsBCom
(Wiskundige Statistiek: Fokus op Datawetenskap)?
?
?Prof Paul Mostert?
 31 Okt 2024                   31 Okt 2024

ingenieurswese

?NGDip (Ingenieurswese)
(Fokus: Datawetenskap)?

?Prof Andries Engelbrecht
31 Okt 2024?
?31 Okt 2024

?MIng (Bedryfsingenieurswese)
(Fokus: Datawetenskap) 
     Gestruktureerde-opsie?
??Prof Andries Engelbrecht
31 Okt 2024
?31 Okt 2024??

??Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

MSc (Biostatistiek)
?Prof Taryn Young
?31 Aug 2024
?30 Sept 2024
MSc (Epidemiologie)?
Prof Taryn Young
???31 Aug 2024
??30 Sept 2024
MSc (Kliniese Epidemiologie)
?Prof Taryn Young
???31 Aug 2024?
??30 Sept 2024
?PhD (Epidemiologie)?
?Prof Taryn Young?
??31 Mrt 2025                     31 Mrt 2025

Natuurwetenskappe

HonsBSc (Bioinformatika en Berekeningsbiologie)
?Prof Hugh Patterton
?31 Okt 2024
?31 Okt 2024
?HonsBSc (Rekenaarwetenskap)
- stroom in Datawetenskap
Wiskundige Wetenskappe: Rekenaarwetenskap
31 Okt 2024
?31 Okt 2024
MSc (Bioinformatika en Berekeningsbiologie)
??Prof Hugh Patterton
31 Okt 2024
31 Okt 2024?
?MSc (Masjienleer en Kunsmatige Intelligensie?)
?Dr Willie Brink
31 Okt 2024
31 Okt 2024?
?PhD (Bioinformatika en Berekeningsbiologie)
?Prof Hugh Patterton
?31 Mrt 2025
?
?31 Mrt 2025
?
Aansoekproses