Gebruik die onderstaande formaat as u dokumente na BLinfo@sun.ac.za stuur o Die lêernaam moet “Studente Nommer_Dokument Beskrywing” (bv. 12345678_UG BEURS-AANSOEKVORM) wees o Die onderwerp per e-pos moet ALLEEN die studentenommer wees! (bv. 12345678) LET OP: Indien jy alreeds die nodige aanhegsels tesame met jou aansoek vir finansi?le ondersteuning gestuur het is dit nie nodig om dit weer te stuur nie.
|