???????????????Beplanning vir ’n evaluering?
Die noukeurige beplanning vir 'n evaluering kan nie oorbeklemtoon word nie. Hier is 'n paar hulpbronne om
jou te help om jou evaluering van begin tot einde te beplan:
?Aanstelling van 'n selfevalueringskomitee
Begroting vir 'n evaluering
Aanstelling van ewekniebeoordelaars
- Riglyne
- Templaat vir aanstellingsbrief
- ??Die rol en verantwoordelikhede van die ewekniebeoordelaars
- Temas en kriteria vir departementele evaluerings
- Temas en kriteria vir steuneenheidevaluerings??
Bewysportefeulje
- ?Permanente en vastetermyn?aanstellings volgens die C-kategorie
- Posvlakbenutting van C1?personeel wat permanent aangestel is
- Voltydse ekwivalent? (VTE?) personeel
- Geweegde navorsingsuitset per voltydse ekwivalent? (VTE?) C1?personeellid
- Voltydse ekwivalent? (VTE?) studente per Voltydse ekwivalent- (VTE-) onderrig- /navorsingspersoneellid?
- Totale getal voorgraadse module-inskrywings
- Voltydse ekwivalent? (VTE?)studente-inskrywings?
- Voorgraadse module-uitslae
- Studentesukses
- Getal nagraadse kwalifikasies toegeken?
- Aantal jare ingeskryf vir nagraadse kwalifikasies?
Kernstatitiekverlslag: Definisies van terme
Tweejaaropvolgverslag
Na 'n self- en eweknie-evaluering word sleutelverbeteringsaksies ge?dentifiseer en deur die Gehaltekomitee aan die Uitvoerende Komitee van die Senaat gerapporteer. Twee jaar na 'n evaluering rapporteer omgewings oor hul vordering ten einde verbetering. Hierdie verslag word die tweejaar-opvolgverslag genoem.?
Tydlyn
- Hooflewerbares in die tyd tussen die voorbereiding vir selfevaluering en die terreinbesoek
- Gantt ?grafiek? ?
Gehaltekomitee?datums
Ons skeduleer gewoonlik vier (4) Gehaltekomitee-vergaderings per jaar. Twee vergaderings word per semester gere?l. Hierdie datums word in die Universiteit se Jaarboek gepubliseer.
Die Gehaltekomitee-datums is soos volg:
?2023 |
---|
???Gehaltekomitee?datums |
Agenda sluit | ?Komiteevergadering |
---|---|
6 Maart | 24 Maart, 09:00 – 13:00 |
?24 April | 18 Mei, 09:00 – 13:00? |
3 Julie? | 1 Augustus, 9:00 – 13:00 |
21 Augustus | 11 September, 9:00 – 13:00 |
30 Oktober | 22 November, 10:00 –? ??????14:00 |
?2024 |
---|
????Gehaltekomitee-datums |
Agenda sluit | Komiteevergadering |
---|---|
19 Februarie | 13 Maart, 09:00 – 13:00 |
2 April | 24 April, 09:00 – 13:00 |
?29 April | ?23 Mei, 10:00 – 24:00?? |
?29 April | 24 Mei, 09:00 – 13:00? |
19 Augustus | 9 September, 09:00 – 13:00 |
?23 September | ?14 Oktober, 09:00 – 13:00 |
28 Oktober ? | 18 November, 09:00 – 13:00? |
?