Vakke aangebied deur die Departement Aardwetenskappe
(kliek op onderwerp om meer te lees)
1e jaar:
Geo-omgewingswetenskap 154, Inleiding tot Aardstelselwetenskap
Aardwetenskap veldvaardighede 172
2e jaar:
Geologie 224 Inleiding tot mineralogie
Geologie 244, Fisiese Wetenskappe en strukturele Aarde geologie
Geologie 254, optiese mineralogie en Petrografie
Aardwetenskap Veldvaardighede 272
Omgewingsgeochemie 214, Inleiding tot Omgewingsgeochemie
3e jaar:
Geologie 314, Stollingspetrologie
Geologie 324, Sedimentologie en Stratigrafie
Geologie 344, Ekonomiese geologie
Geologie 354, Metamorfe Petrologie en Tektoniek
Aardwetenskap Veldvaardighede 374
Omgewingsgeochemie 314, Omgewingsgeochemie
Vakke aangebied deur ander departemente
1e jaar:
Chemie 124, fundamentele beginsels van chemie I
Chemie 144, fundamentele beginsels van chemie II
Rekenaarvaardigheid 171, Inleiding tot algemene rekenaargebruik
Geo-omgewingswetenskap 124, Inleiding tot Menslike-Omgewings stelsels
Wetenskapkommunikasievaardighede 172, Basiese beginsels
Fisika 114, Inleidende fisika A
Fisika 144, Inleidende fisika B
Fisika (Bio) 134, Inleidende Fisika vir Biologiese Wetenskappe A
Fisika (Bio) 154, Inleidende Fisika vir Biologiese Wetenskappe B
Wiskunde 114, Calculus
Wiskunde 144, Calculus en Lineêre Algebra
Wiskunde (Bio) 124, Wiskunde vir Biologiese Wetenskappe
Biologie 124, Selbiologie
2e jaar:
Rekenaarvaardigheid 272
Biologie 144, Biodiversiteit en Ekologie
Chemie 234, Anorganiese chemie
Chemie 254, Fisiese chemie
Chemie 264, Analitiese Chemie
Geografiese Inligtingstegnologie 211, Aard Observasie
Geografiese Inligtingstegnologie 241, Ruimtelike Data Bestuur
Geografiese Inligtingstegnologie 242, Digitale Fotogrammetrie
Geografie en Omgewingstudie 214, Geografiese Inligtingstelsels
GeogGeografie en Omgewingstudie 265 Omgewingstudie
3e jaar:
Rekenaarvaardigheid 372
Biodiversiteit en Ekologie 224
Chemie 234, Anorganiese chemie
Chemie 254, Fisiese chemie
Chemie 264, Analitiese Chemie
Geografie en Omgewingstudie 258 Omgewingstudie
Geografiese Inligtingstegnologie 311 Ruimtelike Data verkryging
Geografiese Inligtingstegnologie 312, Ruimtelike Analise
Geografiese Inligtingstegnologie 341 Ruimtelike Modellering
Geografiese Inligtingstegnologie 342, Aard Observasie
Grondkunde 214, Inleiding tot Grondkunde