Onderrig en Leer
??? ?????Belangegroeplede
Naam?? | ??E-pos |
---|---|
?Dr Nazeem Edwards? | ?nedwards@sun.ac.za |
Dr Chrishar Rock | ?chrishar@sun.ac.za |
?Dr Bernard Rhodes | ?rhodesb@sun.ac.za |
??Me Juliette Paulse (BEd) | ?julietpaulse@sun.ac.za |
???
Taalondersteuning vir vakterme
Die Fakulteit ondersteun jou in die gebruik van akademiese taal en vaktaal met behulp van MobiLex, ’n vakwoordeboek met betekenisse van terme wat jy in jou voorgraadse studies gebruik. Daar is ook vertalings van terme en betekenisse in Afrikaans, Engels en isiXhosa, opgestel deur dosente in die Departement Kurrikulumstudies. Laai die MobiLexapp op jou selfoon af of soek dit op jou rekenaar of tablet by? http://www0.sun.ac.za/mobilex/?