Meesters en PhD
???????????
 
   Navorsing is 'n kernfokus van die Departement Ondernemingsbestuur se visie en as sodanig vorm beide die Meesters en Doktorale programme 'n belangrike deel van die Departement se programaanbod.  Beide programme word slegs op ‘n deeltydse basis aangebied en behels die skryf van ‘n wetenskaplike verhandeling (Meesters graad) of proefskrif (PhD).  Geen ‘course work’ vorm deel van enige van die twee programme nie. 
 
   Die volgende dokument skets die prosedures ten opsigte van aansoeke, toelatingsvereistes, studenteleiding en evaluering van beide Meesters en Doktorale programme. 
 
      
         
            
               Kliek hier  
         om die dokument af te laai.
 
    
      Enige verdere navrae met betrekking tot Meesters en PhD studies kan aan Prof Gert Human gerig word.
 
    
      Sy kontakbesonderhede kan op die  
       
          
            Kontak  
      blad gevind word.?
 
    
      
 
      
 
   
 
       ?
?
 
    
		
	
	
	 
 


