Fasiliteite
??
?

????Rypheidsindeksering en vrugmonster voorbereidings-laboratorium: ????
- ?Outomatiese titreerder
- Vrugtekstuur-analise sisteem (VTA)
- ?Kleurmeter
Kouestoor en BA fasiliteite: ?
- 11 Kouestoor eenhede, toegerus vir beheerde atmosfeer (BA)

Laboratoriums:
- HPLCs
- Gas kromatografies (GK)
- Outo-analiseerders
- Vries-droeёrs
- -80°C en -40°C vrieskaste
Welgevallen proefplaas:

Die plaas is 3 km vanaf die Universiteitskampus geleё, aan die voet van Stellenbosch berg en beslaan 6 ha, waaronder kern- en steenvrugte, sowel as sitrus verbou word. Gedurende die mid-1990's is die plaas her-ontwikkel en meer moderne kultivars gevestig; twee appel kultivars, Cripps' Pink en Royal Gala; twee peer kultivars, Rosemarie en Forelle; drie pruim kultivars, Songold, Laetitia en Larry Ann, sowel as 'n vroeё sagtesitrus varieteit, Mihowase Satsuma. Verskillende oplei-tegnieke en boord-spasiёring is gebruik en word deurgans ge-evalueer. Die plaas word op 'n kommersiёle basis bestuur, maar dien ook as 'n perseel waar studente opleiding ontvang en nuwe tegnologie soos evaporatiewe verkoeling kan evalueer.