Ondersteun die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin
??
?Ondersteun ons deur die Tuin te besoek - die fooie vir enkele toegang en besoekerkaarte wat by die Botaniese Tuin se winkel beskikbaar is, ondersteun ons tuin- en bewaringswerk - sien Besoekersinligting vir meer inligting..
Donasies
Finansi?le bydraes groot en klein ter ondersteuning van ons werk kan in die volgende rekening en kostepunt gedeponeer word:
Rekeningnaam: Stellenb??osch Universiteit
Standard Bank
Tak: Stell?enbosch?, takkode: 050610
Rekeningnommer: 073006955
NB gebruik die volgende verwysing: Donasies CC-R5607
?
Stuur asseblief die bewys van betaling aan subg@sun.ac.za.
Stuur asseblief die bewys van betaling aan subg@sun.ac.za.
Stellenbosch Universiteit kan 'n 18A Belastingsertifikaat op versoek uitreik vir donasies en skenkings.
Vrywilligers
Vrywilligers kan hulp te verleen met tuintake, aanwysingsborde, kommunikasie-inhoud en ander werk onderhewig aan die beskikbare tyd van ons span om toesig te hou en te ondersteun.?
As u wil betrokke raak, stuur 'n e-pos na subg@sun.ac.za met die onderwerp-re?l, "Navraag oor vrywilligers by SUBG".?
?
?