????Kermodules
Die doel van hierdie bladsy is om aan te toon watter modules vorm die fondasie-elemente van die graad en wat dus gevolg word deur alle studente in BDatSci ongeag die fokusarea wat hulle neem:
??? | Krediete van kernmodules?? |
---|---|
?EERSTE JAAR | ?96 |
?TWEEDE JAAR | ?96 |
?DERDE JAAR | ?80 |
?VIERDE JAAR | ?52 |
DIE EERSTE JAAR: Kernmodules (krediete, semester)
Waarskynlikheidsleer en Statistiek 114 (16, semester 1)
Wiskunde [Analise] 114 (16, semester 1)
Wiskunde [Analise en lineere algebra] 144 (16, semester 2)
Rekenaarwetenskap [Inleiding tot] 113 (16, semester 1)
Rekenaarwetenskap [Inleiding tot] 144 (16, semester 2)
Datawetenskap 141 (16, semester 2)
DIE TWEEDE JAAR: Kernmodules (krediete, semester)
Wiskundige Statistiek [Verdelingsleer en inleiding tot Statistiese Inferensie] 214 (16, semester 1)
Wiskundige Statistiek [Statistiese Inferensie] 245 (8, semester 2)
Wiskundige Statistiek [Lineere modelle in Statistiek] 246 (8, semester 2)
Wiskunde [Gevorderde analise en lineere algebra] 214 (16, semester 1)
Rekenaarwetenskap [Data-strukture en algoritmes] 214 (16, semester 1)
Rekenaarwetenskap [Rekenaar argitektuur] 244 (16, semester 2)
Datawetenskap 241 (16, semester 2)
DIE DERDE JAAR: Kernmodules (krediete, semester)
Wiskundige Statistiek [Statistiese Inferensie en Warskynlikheidsleer] 312 (16, semester 1)
Rekenaarwetenskap [Masjienleer] 315 (16, semester 1)
Rekenaarwetenskap [Databasisse] 343 (16, semester 2)
Datawetenskap 316 (16, semester 1)
Datawetenskap 346 (16, semester 2)
DIE VIERDE JAAR: Kernmodules (krediete, semester)
Inleiding tot Statistiese Leer 441 (12, semester 1)
Datawetenskap navorsingswerkstuk 471 (40, semester 1&2)
* Neem kennis: Elke fokusarea het eie unieke Datawetenskap navorsingsprojek van 40 krediete - sien fokusarea vir naam