
?
??????????????
Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur is verantwoordelik vir die inhandiging van die volgende verslae aan die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding (DHOO), sowel as ander statutêre liggame:
- HEMIS-personeelstatistieke
- HEMIS- nadoktorale statistieke
- HEMIS-studentestatistieke
- AIMS-statistieke
- Statistieke oor kliniese opleidingstoekennings
- Statistieke oor bepaalde ministeri?le teikens
- Statistieke oor verlengde graadprogramme (VGP's)
- Statistieke oor onderwysinskrywing, opleiding en graduandi
- Navorsing-en-ontwikkelingsvraelys
?
Navrae:
Mnr Leon Eygelaar
Stuur e-pos
+27 21 808 4524??