Navorsingsfinansiering
?Die Afdeling Finansies poog om die navorsingsgemeenskap met finansi?le advies, bestuursteun, asook verslagdoenings- en ouditsteun by te staan.
Dienste wat aangebied ?word, sluit in:
- Ondersteun en adviseer projekleiers met:
- die samestelling van projekbegrotings en navorsingsvoorstelle (ingesluit NIH, EU, USAID en DST),
- die finansi?le aspekte van navorsingskontrakte en -toelaes
- Finansi?le en kontraktuele bestuur van geborgde navorsingstoelaes
- Bestuur en fasilitering van koppelvlakke tussen die navorsingsomgewing en die Afdeling Finansies & Navorsingsontwikkeling
- Skakeling met nasionale en internasionale befondsingsinstellings
- Samestelling van bestuursverslae en -projeksies
- Samestelling van finansi?le state asook state wat aan die vereistes van borge en/of internasionale finansi?leverslagdoen-standaarde (IFRS) voldoen
- Voorbereiding van ouditbedryfsdokumentasie en skakeling met ouditeure