Debiteure
?
Wanneer reik ek 'n faktuur uit?
Wanneer ? omgewing bewus raak dat ? diens en/of goedere (deur die US) gelewer gaan word, moet die eksterne entiteit (debiteur) gefaktureer word. Die debiteure afdeling word deur die interne omgewing gekontak om vas te stel of die debiteur reeds op die debiteurestelsel bestaan en aktief is.
Hoe doen ek aansoek vir 'n nuwe debiteurskode?
Verwys asseblief na Vorms
Hoe reik ek ‘n faktuur uit?
Verwys na handleiding
Verwys na Algemeen Fakturering
Hoe bereken ek BTW?
Verwys na ons BTW webblad
Verwys na Research Development webblad
Hoe weet ek dat ‘n faktuur betaal is?
Die gebruiker wat faktuur toegevoeg het ontvang ? outomatiese e-pos ter bevestiging van betaling wat ontvang is.
Hoe word 'n faktuur gekanselleer?
Versoek vir kansellasie, saam met goedkeuring van kostepuneienaar, vanaf omgewing na Finansies.
'n Faktuur word deur Finansies dmv 'n kredietnota gekanselleer.