Verpligtings
???
?
Aansoek om verpligtings te kanselleer?
'n Epos met die volgende inhoud word versoek:
- Rekwisisie/bestelnommer wat gekanselleer moet word.
- Verskaf 'n kort kansellasie rede wat ook op die stelsel aangebring kan word.
- Bevestig dat die bestelling by die verskaffer dienooreenkomstig gekanselleer is.