?“Ek glo regtig dat die grootste innovasie plaasvind wanneer baie uiteenlopende insigte bots. My visie is om in diepte op opkomende inligtings- en kommunikasietegnologie te fokus en om te help om dit wyd toe te pas op moeilike probleme wat ons as samelewing ondervind," sê prof Gert-Jan van Rooyen, die bekle?r van die nuwe navorsingsleerstoel in die Internet van Dinge (IoT). Lees meer hier
|