??

??????????????????Welkom by die
Departement Opvoed?ingsbeleidstudie
As 'n navorsingsg?erigte departement, word ons werksaamhede deur die volgende strategiese ori?ntasies gerig:
- 'n Noue verband tussen die departement se navorsingsagenda en onderrig- en diensprioriteite en die Universiteit se visie en strategiese doelwitte;
- 'n Klem op die integrasie van navorsing, onderrig en diensbaarheid;
- Epistemologie en kenniskonstruksie as kernfunksies;
- 'n Sterk kultuur van debatvoering en kritiese beraadslaging;
- Aktiewe bevordering van diversiteit onder personeellede en studente;
- Sterk nasionale en internasionale netwerke;
- Intellektueel belangrike navorsingsfokusgebiede op die terreine van onderwys, ontwikkeling, demokrasie en leierskap.
?
-
Meer toekomstige gebeure volg binnekort
Vertoon alles ›