中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Boekbekendstelling: Penseel 2024
Begin: 03/09/2025, 18:30
Einde: 03/09/2025, 20:00
Kontak:Penseelredaksie -
Plek: Hofmeyrsaal, Kerkstraat 39, Stellenbosch

?Die studentebundel Penseel het ’n luisterryke geskiedenis. Baie bekende Afrikaanse digters het vir die eerste keer in hierdie blaaie gepubliseer. Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Penseel se 2024-uitgawe.