????????Ons is 'n diensteafdeling wat steun bied aan studente en personeel via ons onderskeie onderafdelings.
Die finansiesfunksie omvat die volgende:
- finansi?le beplanning;
- finansi?le verslagdoening (ingesluit finansi?le verslagdoening van 'n statutêre aard);
- die opstel van en beheer oor die jaarlikse begroting;
- die ontwikkeling en toepassing van gesonde finansi?le beleide;
- die bestuur, ko?rdinering en toepassing van gesonde ouditbeleide en -prosedures;
- die vasstelling en administrasie van studentegelde en -lenings;
- die bestuur van personeel se salarisbetalings, debiteure, krediteure, bates en laste;
- fonds-, beleggings- en bankadministrasie;
- die ontwikkeling en onderhoud van finansi?le stelsels; en
- finansi?le bestuursopleiding.
Met die hulp van personeel van ? ho? gehalte streef ons na uitnemendheid deur die voorsiening van dinamiese, innoverende gebruikersuitset en gespesialiseerde dienste.